Indien jy bestelling wil plaas vir ons bestaande juwele neem a.s.b kennis dit word per bestelling gemaak en neem 7-14 werksdae.

Ons maak ook spesiale versoeke wat jy wil vasvang en naby jou hart dra. Die wag proses neem ook 7-14 werksdae.

Al ons juwele is Argentium Sterling Silver.

Stuur gerus jou bestelling deur na info@handmadebyiamhis.co.za

Enquire about orders for your next conference,
or just say hello!

info@handmadebyiamhis.co.za

082 497 4101
Let's Stay Connected