Indien jy bestelling wil plaas vir ons profetiese klei poppies neem a.s.b kennis bestelling neem 5-7 weke. 

Ons klei poppies word glad nie uit gedroog in oond nie.  Daarom verlang ons ‘n geduldige hart.

Neem kennis dat bestellings vir hulle sluit 16 Oktober 2020 en heropen middel Januarie 2021.

Stuur gerus jou bestelling deur na info@handmadebyiamhis.co.za

Enquire about orders for your next conference,
or just say hello!

info@handmadebyiamhis.co.za

082 497 4101
Let's Stay Connected